Home > History & Humanities > Religion & Spirituality > Christianity > In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof
In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof

In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof

          
5
4
3
2
1

International Edition


Premium quality
Premium quality
Bookswagon upholds the quality by delivering untarnished books. Quality, services and satisfaction are everything for us!
Easy Return
Easy return
Not satisfied with this product! Keep it in original condition and packaging to avail easy return policy.
Certified product
Certified product
First impression is the last impression! Address the book’s certification page, ISBN, publisher’s name, copyright page and print quality.
Secure Checkout
Secure checkout
Security at its finest! Login, browse, purchase and pay, every step is safe and secured.
Money back guarantee
Money-back guarantee:
It’s all about customers! For any kind of bad experience with the product, get your actual amount back after returning the product.
On time delivery
On-time delivery
At your doorstep on time! Get this book delivered without any delay.
Quantity:
Add to Wishlist

About the Book

WAAROOR GAAN HIERDIE BUNDEL? Seun word groot in 'n Christelike huishouding. Ernstig oor godsdiens as tiener en as jong volwassene. Word gekonfronteer met historiese ontwikkeling van sy godsdienstige oortuigings. Twyfel oor die "waarhede" waarmee hy grootgemaak is lei tot geloofskrisis. WIE IS DIE SKRYWER? Gebore op 29 Junie 1971 in Pretoria, in die Republiek van Suid-Afrika. Spandeer twee jaar in Suid-Korea as Engelse onderwyser tussen 1996 en 1998. Werk in Johannesburg vir ses maande in 1998. Vertrek na Kaohsiung, in die suide van Taiwan, in Januarie 1999. AANHALINGS "Toe, in my vroeë twintigs, het die sterk vermoede by my posgevat dat hierdie god gemaak is deur mense, soos die goue kalf wat die Israeliete gemaak het terwyl Moses op die berg was. Ek het oortuig geraak daarvan dat mense oor die verloop van eeue hierdie God van Woorde geskep het om dieselfde redes hoekom die Israeliete die goue kalf gemaak het ..." "Na 45 minute het ek uitgestap en ... ek was teleurgesteld. Teleurgesteld in die 'preek' wat hoofsaaklik bestaan het uit 'n pseudo-wetenskap/geskiedenislesing om te 'bewys' dat Christus werklik gesterf het." "Feit is, ons kan nie funksioneer sonder geloof nie - dat môre byvoorbeeld soos verlede Dinsdag moet wees in terme van werkskedule en ander aktiwiteite, is geloof. Ons kan slegs glo dat Napoleon of Julius Caesar of Aristoteles bestaan het; hulle kan nie ons sintuie oortuig dat hulle ooit bestaan het nie. Ons glo dat hulle bestaan het, omdat ons lees van hulle, of lees wat hulle geskryf het." "Hoewel die meerderheid lede van die gemeenskap van gelowiges nie die vaagste benul hiervan het nie, is die Christelike religie in die greep van ketters. Hierdie gelowiges resiteer alles woord vir woord wat die ketters hulle leer, Sondag na Sondag, preek na preek. Meer as dit, vele sogenaamde Christene doen hulle bes om die ketterse afdwaling van die Christelike leer so wyd te verkondig as wat hulle vermoëns hulle in staat stel." "Natuurlik glo vele Hindoes dis nonsens: hulle kan wys op miljoene mense se persoonlike ervarings wat aan hulle bewys dat Krishna werklik bestaan. Dieselfde met volgelinge van enige ander godsdienstige tradisie. Die vermoëns van enige mens met 'n vaste voorneme en 'n gevestigde belang in 'n spesifieke beskouing om bewyse te vind vir iets waarin hulle glo, kan nooit onderskat word nie." "Ek sê dus nie die persoon wat godsdienstige geskrifte raadpleeg wanneer hulle soek na 'n antwoord op die vraag van wat hulle met hul lewens moet doen, is primitief nie. Die skrywers van die betrokke teks was immers in hulle dag gerespekteer as gesaghebbende figure. Ek vra bloot: Hoekom nie 'n tweede mening oorweeg nie, veral as die mening redelik, en dalk relatief logies uiteengesit is?" "Die volgeling van Jesus, soos ek oor hom dink, sal nie veel waarde heg aan die identiteitetiket van 'Christen' nie. Hy sal net sy skouers optrek en sê jy kan hom noem wat jy wil. Al wat vir hom belangrik is, is om sy naaste lief te hê soos hy homself het." "As iemand beweer water kook teen 'n sekere temperatuur, en iemand anders kyk hom ongelowig aan en vra hoe hy dit weet, kan die een wat die bewering gemaak het eenvoudig 'n pot water op 'n warm plaat sit, 'n termometer daarin druk, en - voila! - na 'n paar minute is die bewering gestaaf. Indien die ander persoon wil argumenteer dat dit 'n vloekskoot was, kan hulle dit weer doen, of nog beter - die "ongelowige" kan dit self probeer, met presies dieselfde resultaat."


Best Sellers



Product Details
  • ISBN-13: 9781986050678
  • Publisher: Createspace Independent Publishing Platform
  • Publisher Imprint: Createspace Independent Publishing Platform
  • Height: 203 mm
  • No of Pages: 98
  • Spine Width: 5 mm
  • Weight: 109 gr
  • ISBN-10: 198605067X
  • Publisher Date: 27 Feb 2018
  • Binding: Paperback
  • Language: Afrikaans
  • Returnable: N
  • Sub Title: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof
  • Width: 133 mm


Similar Products

How would you rate your experience shopping for books on Bookswagon?

Add Photo
Add Photo

Customer Reviews

REVIEWS           
Click Here To Be The First to Review this Product
In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof
Createspace Independent Publishing Platform -
In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof
Writing guidlines
We want to publish your review, so please:
  • keep your review on the product. Review's that defame author's character will be rejected.
  • Keep your review focused on the product.
  • Avoid writing about customer service. contact us instead if you have issue requiring immediate attention.
  • Refrain from mentioning competitors or the specific price you paid for the product.
  • Do not include any personally identifiable information, such as full names.

In die greep van ketters - of, Die Christen: Aantekeninge en essays oor godsdiens, geloof en ongeloof

Required fields are marked with *

Review Title*
Review
    Add Photo Add up to 6 photos
    Would you recommend this product to a friend?
    Tag this Book
    Read more
    Does your review contain spoilers?
    What type of reader best describes you?
    I agree to the terms & conditions
    You may receive emails regarding this submission. Any emails will include the ability to opt-out of future communications.

    CUSTOMER RATINGS AND REVIEWS AND QUESTIONS AND ANSWERS TERMS OF USE

    These Terms of Use govern your conduct associated with the Customer Ratings and Reviews and/or Questions and Answers service offered by Bookswagon (the "CRR Service").


    By submitting any content to Bookswagon, you guarantee that:
    • You are the sole author and owner of the intellectual property rights in the content;
    • All "moral rights" that you may have in such content have been voluntarily waived by you;
    • All content that you post is accurate;
    • You are at least 13 years old;
    • Use of the content you supply does not violate these Terms of Use and will not cause injury to any person or entity.
    You further agree that you may not submit any content:
    • That is known by you to be false, inaccurate or misleading;
    • That infringes any third party's copyright, patent, trademark, trade secret or other proprietary rights or rights of publicity or privacy;
    • That violates any law, statute, ordinance or regulation (including, but not limited to, those governing, consumer protection, unfair competition, anti-discrimination or false advertising);
    • That is, or may reasonably be considered to be, defamatory, libelous, hateful, racially or religiously biased or offensive, unlawfully threatening or unlawfully harassing to any individual, partnership or corporation;
    • For which you were compensated or granted any consideration by any unapproved third party;
    • That includes any information that references other websites, addresses, email addresses, contact information or phone numbers;
    • That contains any computer viruses, worms or other potentially damaging computer programs or files.
    You agree to indemnify and hold Bookswagon (and its officers, directors, agents, subsidiaries, joint ventures, employees and third-party service providers, including but not limited to Bazaarvoice, Inc.), harmless from all claims, demands, and damages (actual and consequential) of every kind and nature, known and unknown including reasonable attorneys' fees, arising out of a breach of your representations and warranties set forth above, or your violation of any law or the rights of a third party.


    For any content that you submit, you grant Bookswagon a perpetual, irrevocable, royalty-free, transferable right and license to use, copy, modify, delete in its entirety, adapt, publish, translate, create derivative works from and/or sell, transfer, and/or distribute such content and/or incorporate such content into any form, medium or technology throughout the world without compensation to you. Additionally,  Bookswagon may transfer or share any personal information that you submit with its third-party service providers, including but not limited to Bazaarvoice, Inc. in accordance with  Privacy Policy


    All content that you submit may be used at Bookswagon's sole discretion. Bookswagon reserves the right to change, condense, withhold publication, remove or delete any content on Bookswagon's website that Bookswagon deems, in its sole discretion, to violate the content guidelines or any other provision of these Terms of Use.  Bookswagon does not guarantee that you will have any recourse through Bookswagon to edit or delete any content you have submitted. Ratings and written comments are generally posted within two to four business days. However, Bookswagon reserves the right to remove or to refuse to post any submission to the extent authorized by law. You acknowledge that you, not Bookswagon, are responsible for the contents of your submission. None of the content that you submit shall be subject to any obligation of confidence on the part of Bookswagon, its agents, subsidiaries, affiliates, partners or third party service providers (including but not limited to Bazaarvoice, Inc.)and their respective directors, officers and employees.

    Accept

    New Arrivals



    Inspired by your browsing history


    Your review has been submitted!

    You've already reviewed this product!