Olivia M CoetzeeOlivia M. Coetzee was in Mariental gebore, ʼn klein dorpie innie suide van Namibia. Sy't haa stem en woorde gekry in die township van Electric City, wat in Eeste Rivie is, in Kaapstad, Suid Afrika. Olivia het ʼn meesters graad van die Universteit van Kaapstad. Sy skryf vir Litnet as een van hulle rubriek skrywers en vetaal die Bybel, as oek fairy tales in Kaaps. Deu die wêk wat sy nou doen, en wêk wat sy in die toekoms gat anvat beoog sy om anner Kaapsprekendes om in hulle taal te skryf, en sy wil met haar skryfwêk in Kaaps tien die geloef druk wat sê dat Kaaps is ʼn taal wat net moet gehoor wôt en nie gelies wôttie. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code