Maria Prinsloo

Maria Prinsloo

Maria ES Prinsloo is iemand met passie vir woorde en skryf. Sy is gebore en getoëeuml; in Pretoria, is geskei en het gaan nesskop in die Kaap. Sy het twee kinders en vy f kleinkinders. Haar kinderboek, Storieland, is as oudioboek gepubliseer en isgevul met vier lekker luister kinderverhale. Sy het eers verskeie boeke as skimskrywer geskryf vir bekende internasionale skrywers.

Dis náaacute; hierdie manuskripte dat sy besluit het om weer op haar eie skryfwerk te fokus en so het Bloedspoor ontstaan. Sy is ook die skrywer van Enough wat reeds opspraak gemaak het op verskeie internasionale radiostasies. Alhoewel sy baie life is vir positiewe selfhelpboeke, is geweld-en moordstories haar eerste keuse.

Read More Read Less

3 results found
List viewGrid view
Sort By:
1.
BloedspoorNR
Publisher: Draft2digital
No Review Yet
₹1,105
Binding:
Paperback
Release:
28 Jun 2023
Language:
Afrikaans
International Edition
Ships within 12-14 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
2.
Massamoord op Kaapsehoop13 % NR
Publisher: Draft2digital
No Review Yet
₹1,589
₹1,382
Binding:
Paperback
Release:
09 Nov 2023
Language:
Afrikaans
International Edition
Ships within 14-16 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
3.
Enough12 % NR
Publisher: Draft2digital
No Review Yet
₹1,430
₹1,258
Binding:
Paperback
Release:
14 May 2022
Language:
English
International Edition
Ships within 14-16 Days Explain..
Free Shipping in India and low cost Worldwide.
No more records found