De Wet Potgieter

De Wet PotgieterDe Wet Potgieter se produktiewe en soms omstrede loopbaan as joernalis skop in 1975, kort voor die Soweto-opstande en Suid-Afrika se inval in Angola, af. Hy werk aanvanklik as militêre korrespondent en misdaadverslaggewer vir verskeie koerante. In 198 word hy as ondersoekende joernalis by die Sunday Times aangestel. Dié pos beklee hy vir sewe jaar en van daar skuif hy na Rapport, waar hy 11 jaar lank gereeld voorbladstories lewer. Uit sy pen het daar reeds 'n aantal opspraakwekkende boeke verskyn waarin hy feite, vreemder as fiksie, openbaar, onder andere Contraband, South Africa and the International Trade in Ivory and Rhino Horn, Totale aanslag: Apartheid se vuil truuks onthul, Kwart voor n bloedbad en Black Widow White Widow. In laasgenoemde lig hy die sluier oor Al-Kaïda se bedrywighede in Suid-Afrika. Hy is ook deurgaans besig met uitgebreide ondersoeke na internasionale misdaadsindikate. Potgieter woon in Centurion en na meer as 40 jaar is hy steeds ywerig aan die skryf. Read More Read Less

1 results found
List viewGrid view
Sort By:
1.
Grusaam22 % NR
No Review Yet
₹1,139
₹888
Binding:
Paperback
Release:
26 Apr 2018
Language:
Afrikaans
Out of Stock
Notify me when this book is in stockNotify Me
No more records found