· FLAT 10% Off (Maximum Discount Rs.50) Use Code - BWSPECIAL10
· Grab Bestselling Books upto 50% Off!
Chris N Van Der MerweChris van der Merwe is 'n afgetrede professor van die Universiteit van Kaapstad. Hy is die skrywer van 'n groot aantal akademiese artikels en ook die outeur of redakteur van sestien akademiese boeke, onder andere Narrating our Healing - Perspectives n Working through Trauma (2007) en Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (2012). Sy onlangse navorsing fokus op die verwerking van trauma in die verhaalkuns en die spirituele element in die literatuur. Vir sy werk as literêre kritikus het hy in 1994 die toekenning SA joernalis van die jaar ontvang, en in 2009 die Gustav Preller-prys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy is ook die skrywer van die religieuse boeke Ancient tales for modern times (2008) en Die wonder van die goddelike liefde (2014). Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code