Bridgette AllanBridgette Allan het haar loopbaan as geregistreerde verpleegster en vroedvrou begin. Sy beskik oor kwalifikasies in alternatiewe genesingsmodaliteite en het kursusse in persoonlike en kindervoeding, asook voedingsterapie, voltooi as deel van haar vootgesette professionele ontwikkeling. Sy bestuur 'n integrasie-gebaseerde welstandspraktyk waar sy 'n holistiese benadering volg om kliënte te help om leefstylsiektes die hoof te bied. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code