Annelie BotesAnnelie Botes is gebore in die winter van 1957 in die Kammanassie naby Uniondale. Sy en haar man, die ou gryse, bly die afgelope sewentien jaar in Port Elizabeth. "Ek sal skryf tot ek die dag seniel is, of dood neerslaan. Want ek wíl skryf." Lugkastel het by Penguin Random House verskyn, en haar gewilde roman, Raaiselkind, is onlangs as 'n rolprent vrygestel. Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code