Adinda VermaakAdinda Vermaak is die samesteller van gedigtebloemlesings soos Pret met poësie, Versreise en Woordreise, die medeskrywer van die Platinum-reeks taalhandboeke en van die Vlymskerphandleiding oor die huidige graad 12-gedigte. Haar belangstelling en pasie is navorsing vir die talle werkswinkels en aanbiedings vir onderwysers en leerders van graad 4 tot graad 12 oor, onder andere, kreatiewe skryfwerk, die aanbieding van gedigte, openbare redevoering en woordeskatuitbreiding, Read More Read Less
An OTP has been sent to your Registered Email Id:
Resend Verification Code